Join Last.fm or log in to leave a shout for Vis753.
-
-
-
-
-
-
SilviettaD
i joined too..i totally agree with your description of music,and i'm glad i've found the right place!!
Actions
-
AlternateRaiL
Hey you have mad taste man, its good to see people from other countries listening to Australian bands like The Living End.
Actions
-
-
terriblesecret
hey. as jy nie wil hê mense moet 'random' journal entries post na jou groep nie, maak dan user journal entries dat jy dit kan goed- of afkeur. mens kan nie dit wegvat nadat dit accept is nie
Actions
-
-
terriblesecret
is jou groep nie dalk bietjie hipocritical nie? anyway, ek weet waar's is klerksdorp, maar ouma het in Parys gebly en dis daar naby, of maby is ek nou horribly confused... maar watse dorp bly jy? haha ek het meeste van die dag Battlestar Galactica gekyk maar toe crap my pa my uit. anyway. uhm... skool suck. of hou jy daarvan?
Actions
-
terriblesecret
hello, jammer ek antwoord nou eers, ek was met vakansie. ek stel die album Fevers and Mirrors voor. in my oë is dit die beste, veral die liedjie Haligh, Haligh, A Lie, Haligh. Kry ook die EP Every Day and Every Night. waar in SA bly jy?
Actions
-
-