歌词

Maak seker jys gereed vir die verwonge gesigte
Stil swaaie maar ons probeer luister
Dis oor almal wat al jare vrees
Altyd gereed vir die ongelukkige einde
Ons hoor dit oor en oor en oor en oor
Dit gaan die einde van die wêreld wees
Ons sal altyd die einde vrees
Dit gaan die einde van die wêreld wees
Maak jou sluise oop en laat die duiwels baklei oor jou.
Moenie dadelik begin huil nie
Ek slaan my oë na die Hemele op
Vergader saam terwyl ons nog kan
En ons nog mekaar kan hoor
Gebruik jou stem as daar nog tyd is
Gebruik dit oor en oor en oor en oor en oor
Dit gaan die einde van die wêreld wees
Ons sal altyd die einde vrees
Dit gaan die einde van die wêreld wees
Maak jou sluise oop en laat die duiwels,
maak jou sluise oop en laat die duiwels baklei oor jou.
Baklei oor jou!
Krap die kors van jou lippe af
Jou longe klap hande.
Maak seker jys gereed vir die verwonge gesigte.
Stil swaaie maar ons probeer luister.
Ons sal altyd die einde vrees
Dit gaan die einde van die wêreld wees
Dit gaan altyd die einde wees
Die einde van die wêreld wees
Maak jou sluise oop en laat die duiwels,
maak jou sluise oop en laat die duiwels,
maak jou sluise oop en laat die duiwels baklei oor jou.
Baklei oor jou!
Krap die kors van jou lippe af.
Jou longe klap hande.
Maak seker jys gereed vir die verwonge gesigte.
Stil swaaie maar ons probeer luister

Writer(s): Francois Badenhorst, Wynand Myburgh, Jedd Kossew, Jason Oosthuizen

不想看到广告?马上升级

相似单曲

API Calls

从 Spotify 记录音乐?

将您的 Spotify 帐户连接到您的 Last.fm 帐户,通过任何设备或平台上的任何 Spotify 应用记录您所听的一切内容。

连接到 Spotify

关闭