歌词

Vlieg oor die wolke
Swem deur die see
Hardloop op die grondpad
Jy's saam met my elke tree
Spring kaal saam
In 'n plaas se dam
Speel kleilat
Dan is Ek sommer weer lam
Vlieg oor die wolke
Swem deur die see

Vir die eerste keer
Breek my hart se deur
Alles raak weg
Donker oë
Val oor my horison
Sonsak tot Sonopkoms
Alles is reg
In my oë

Jy's die een
Soet September reën
Die donderweer wat my afkoel
Net ons twee
Dans ons nooit aleen
Nog nooit het Ek ooit so gevoel

Stap deur die vlaktes
Vloei met die rivier
Loop op die lang pad
Saam met my
Net ons twee
Spring kaal saam
In 'n plaas se dam
Speel kleilat
Dan is Ek sommer weer lam
Stap deur die vlaktes
Vloei met die rivier

Vir die eerste keer
Breek my hart se deur
Alles raak weg
Donker oë
Val oor my horison
Sonsak tot Sonopkoms
Alles is reg
In my oë

Jy's die een
Soet September reën
Die donderweer wat my afkoel
Net ons twee
Dans ons nooit aleen
Nog nooit het Ek ooit so gevoel

Nog nooit het Ek ooit so gevoel

Nog nooit het Ek ooit so gevoel
Ooooh
Nog nooit het Ek ooit so gevoel

Nog nooit het Ek ooit so gevoel

Jy's die een
Soet September reën
Die donderweer wat my afkoel
Net ons twee
Dans ons nooit aleen
Nog nooit het Ek ooit so gevoel

Nog nooit het ek ooit so gevoel

Nog nooit het ek ooit so gevoel

Writer(s): Hugo Ludik, Nick Jordaan, Phillip Schnetler

API Calls

从 Spotify 记录音乐?

将您的 Spotify 帐户连接到您的 Last.fm 帐户,通过任何设备或平台上的任何 Spotify 应用记录您所听的一切内容。

连接到 Spotify

关闭