歌词

Haal 'n bietjie asem, ons kan dit maak
As ons net kies om saam te staan
Ek weet dis soms moeilik, maar as ons probeer
Sal hierdie plek vol vreugde wees
Die lewe is maar somtyds storms
En berge wat ons uit moet klim
En as ek in jou oë kyk sien ek
Daai oggend aan die heel begin
Ja, ons was dalk toe nog onskuldig
Waar is al die jare heen?
Met 'n glimlag en 'n frons op jou voorkop
Het jy gesê dat ons, ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam
Haal net bietjie asem, jy kan dit maak
As jy net weet saam met wie jy staan
Ek glo dis soms moeilik, maar jy moet net weet
Daar is 'n plek ver buite vrees
Die lewe is maar somtyds storms
En berge wat ons uit moet klim
En as ek in jou oë kyk sien ek
Daai oggend aan die heel begin
Ja, ons was dalk toe nog onskuldig
Waar is al die jare heen?
Met 'n glimlag en 'n frons op jou voorkop
Het jy gesê dat ons, ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam
Haal 'n bietjie asem ons sal dit maak
As ons net kies om saam te staan
Ek weet dis soms moeilik, maar as ons probeer
Sal hierdie plek vol vreugde wees
Die lewe is maar somtyds storms
En berge wat ons uit moet klim
En as ek in jou oë kyk sien ek
Daai oggend aan die heel begin
Ja, ons was dalk toe nog onskuldig
Waar is al die jare heen?
Met 'n glimlag en 'n frons op jou voorkop
Het jy gesê dat ons, ons staan saam

Writer(s): Herman Kleinhans,

不想看到广告?马上升级

API Calls

从 Spotify 记录音乐?

将您的 Spotify 帐户连接到您的 Last.fm 帐户,通过任何设备或平台上的任何 Spotify 应用记录您所听的一切内容。

连接到 Spotify

关闭