Lyrics

Op 'n berg in die nag
Lê ons in donker en wag
In die modder en bloed lê ek koud
Streepsak en reën kleef teen my

En my huis en my plaas tot kole verbrand
Sodat hulle ons kan vang,
Maar daai vlamme en vuur
Brand nou diep, diep binne my

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Upgrade Now

De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man sal ons om jou val
Generaal De La Rey

Oor die Kakies wat lag
'n Handjie van ons teen 'n hele groot mag
En die kranse lê hier teen ons rug
Hulle dink dis verby

Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer
Hulle gaan dit nog sien
Op 'n perd kom hy aan
Die Leeu van die Wes Transvaal

De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man sal ons om jou val
Generaal De La Rey

De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man sal ons om jou val
Generaal De La Rey

Want my vrou en my kind
Lê in 'n kamp en vergaan
En die Kakies se murg loop oor
'n Nasie wat weer op sal staan

De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man sal ons om jou val
Generaal De La Rey

De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man sal ons om jou val
Generaal De La Rey

Generaal, generaal
Sal jy die Boere kom haal?

Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Sean Else

Don't want to see ads? Upgrade Now

Similar Tracks

API Calls

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss