Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Toe Word Ons Dors - Lyrics

En toe word ons dors
En kon niemand ons meer keer
En toe word ons dors
Ons belowe dis die laaste keer
Ons was moeg van al die geswoeg
En ons wens ons kon 'n bietjie rus
Ons was sat van die langpad se sit
En op die vorige dorp was daar niks
Dis die tiende uur van die dag
Die son brand en die wind waai kwaai
Sigarette is op so lus vir 'n dop
En daar ver verskyn 'n Castle Sign
En toe word ons dors
En kon niemand ons meer keer
En toe word ons dors
Ons belowe dis die laaste keer
En toe word ons dors
En kon niemand ons meer keer
En toe word ons dors
Ons belowe dis die laaste keer
Na-na-na-na-na ...
Ons sit nou weer die langpad lê voor
En ons dors is so halfpad geles
Nog 'n 100 "K's" tot die volgende dorp
Ons sal daar wees so net na ses
En toe word ons dors
En kon niemand ons meer keer
En toe word ons dors
Ons belowe dis die laaste keer
En toe word ons dors
En kon niemand ons meer keer
En toe word ons dors
Ons belowe dis die laaste keer ...
En toe word ons dors
En kon niemand ons meer keer
En toe word ons dors
Ons belowe dis die laaste keer
En toe word ons dors
En kon niemand ons meer keer
En toe word ons dors
Ons belowe dis die laaste keer
Ja, ons belowe dis die laaste keer

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls