Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Die Bar In Bitterfontein - Lyrics

'n Bottel wyn . 'n bottel wyn .
'n bottel wyn . in die bar in Bitterfontein
In hierie bar suip ons aanmekaar, maar vanaand is almal weer daar
"Boys" sê kom, maak jou tuis, kom drink 'n dop oppie huis
Standard Bank die kan maar gaan, ek spaar hier by die bar
Skryf maar op my volgende dop ek sal more kom betaal
'n Bottel wyn . 'n bottel wyn .
'n bottel wyn . in die bar in Bitterfontein
Miemie die skink, jy moet drink,
drink, drink, ek gaan suip tot my asem stink
En hie' gaan ons bly man tot dit laat is, vanaand drink ons nog gratis
Luis die gooi die doppe "king size", en ons sê, "hi" dis "nice"
Vanaand drink ons nog hierdie bar klaar, julle sal nog drank moet haal
'n Bottel wyn . 'n bottel wyn .
'n bottel wyn . in die bar in Bitterfontein ...
Miemie die staan met die bottel gebreek, sy's blink, sy's natgesweet
Sy's in charge, sy's die "bar maid" sy gooi ook die dronkes uit
Die mense kom van wyd en syd, om hier te drink en suip
Dis wyn en "cane"en brannewyn, in die bar in Bitterfontein
'n Bottel wyn . 'n bottel wyn .
'n bottel wyn . in die bar in Bitterfontein
'n Bottel wyn . 'n bottel wyn .
'n bottel wyn . in die bar in Bitterfontein

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls