Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Ma Se Boontjiesop - Lyrics

Hoor jy die hane wat kraai?
Hoor jy die Noord-Wes wind waai?
Hoor jy ou Lê-Lê se fluit?
Voel jy die koue wat byt?
Hoor jy die skape se blêr?
Sien jy al die more-ster?
En vanaand lig ek alle deksels op, want dis ma se lekker boontjiesop
Ou boontjiesop met jou lekker terugskop
Jy blaas my ou magie so op, pasop
Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak
Hoor jy wind waai, man gee my tog raad
Proe jy die varkspek se smaak?
Proe jy die knoffel en raap?
Proe jy die kaiings se geur?
Ruik jy wat het gebeur?
Proe jy die lekker vetkoek?
Ag nee man, gaan staan op die stoep
En vanaand jaag ek alle mense op, want dis ma se lekker boontjiesop
Ou boontjiesop met jou lekker terugskop
Jy blaas my ou magie so op, pasop
Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak
Hoor jy wind waai, man gee my tog raad
Hoor jy die hane wat kraai?
Hoor jy die Noord-Wes wind waai?
Hoor jy ou Lê-Lê se fluit?
Voel jy die koue wat byt?
Hoor jy die skape se blêr?
Sien jy al die more-ster?
En vanaand lig ek alle deksels op, want dis ma se lekker boontjiesop
Ou boontjiesop met jou lekker terugskop
Jy blaas my ou magie so op, pasop
Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak
Hoor jy wind waai, man gee my tog raad
Ou boontjiesop met jou lekker terugskop
Jy blaas my ou magie so op, pasop
Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak
Hoor jy wind waai, man gee my tog raad

Similar Tracks

Similar Artists

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls