Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Ek Hoop - Lyrics

Ek sit op my stoep en ek dink vanaand weer aan jou
Jy wat nou met my beste pêllie gaan trou
Ek hoop maar my wonde genees en ek laat vaar maar my lus vir vlees
Want jy is die heks wat my klein hartjie vergruis
En ek hoop jy tel 'n siekte op, en ek hoop jy raak verslaaf aan dop
Ek hoop dat jy al jou geld verloor, en die tandarts verkeerd sal boor
En ek hoop dat jy in spelde lê, sool vrate op jou hande hê
Ek hoop jou hare begin te kroes, want jy het my lewe verwoes
Ek hoop dat dit reën op die dag as jy wil trou
Ek hoop dat die spreeus in jou dak hul neste wil bou
Ek hoop maar jou kinders kan lees, want vrek lelik sal hulle wees
En met jou sterre gaan die lewe hulle
kou
En ek hoop jy tel 'n siekte op, en ek hoop jy raak verslaaf aan dop
Ek hoop dat jy al jou geld verloor, en die tandarts verkeerd sal boor
En ek hoop dat jy in spelde lê, sool vrate op jou hande hê
Ek hoop jou hare begin te kroes, want jy het my lewe verwoes
En eendag as jou man uit sy koma ontwaak
Hoop ek hy draai om en maak of hy slaap
Want langs sy bed sit 'n vrou, met haar "gums" 'n mielie en kou
Ek hoop hulle moet jou in 'n malhuis vas maak
En ek hoop jy tel 'n siekte op, en ek hoop jy raak verslaaf aan dop
Ek hoop dat jy al jou geld verloor, en die tandarts verkeerd sal boor
En ek hoop dat jy in spelde lê, sool vrate op jou hande hê
Ek hoop jou hare begin te kroes, want jy het my lewe verwoes
En ek hoop jy het nie pêlle nie, ek hoop jou kinders het nie tande nie
Ek hoop Alzheimer vat jou woes
Want jy het my lewe verwoes
Want jy het my lewe verwoes
Want jy het ... my lewe ... verwoes

Similar Tracks

Similar Artists

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls