Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Lyrics

ADA
Waar die Swakop in die Groot Blou loop [A]
En die Namib jou hart, met sandkorrels koop [A]
Hier op die kus van geraamtes, [E]
Word jy weer een met jou gedagtes;[E]

ADA

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Subscribe now

Ek wil nie weg gaan nie, ek wil bly [A]
Soos die stoomlokomotief daar in die woestyn...[A]

Wil ek tot stilstand kom en die plek in neem [E]

Ek wil gaan wegkruip, tussen langstrand se duine; [E] [A]

ADA
En as jy my soek is ek in Swakopmund [A] [E]
En as jy my vind, dans ek nie hier nie[D] [A] [E]
Net 'n stukkie vrede in my gemoed [A] [E]
My laaste staan, my laaste groet;[D] [E] [A]
ADA
Almal van ons het 'n Swakopmund[A]
Waar ons gaan wegkruip teen aardse goed[A]
Met ons kaste vol geraamtes, wat ons gaan weg gooi [E]
Tussen langstrand se duine [E] [A]
ADA
Herhaal vers 3;2;3
ClR

Don't want to see ads? Subscribe now

Features

API Calls