Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Graad in Boere Raad - Lyrics

Nou ek het groot geword in die diep
Karoo, op 'n Sutherland-plaas, bly net bo
Ek het hier geleer van Laventelbos
en kruie medisyne, as jou maag jou los
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
As die senuwees lol,
en die ou skoonma kan nie slaap nie, want die kinders pla
Trek 'n bietjie Tiemie en 'n
Kissieblaar, in 'n teepotjie en drink dit klaar
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat .
As die by jou byt op 'n snaakse plek, sal die koeksoda die gif uittrek
Ma' steek hy jou op jou neus se punt,
sal jy nie staan en huil soos 'n kind
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
As jou maag opblaas soos 'n groot ballon, oorgehaal soos 'n veld kanon
Drink Boegoe-brandewyn en dagga-tee,
en bly 'n rukkie weg van die haarsalon
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls