Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Sproeitjies - Lyrics

Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
waar die kinders naskool in die middae kom speel en baljaai
En eendag sien ek 'nn klein dogtertjie eenkant alleen
met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen

En ek sê: " sproëtjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë
wil jy graag 'n groot geheim hoor?
Almal wil graag soos jy wees
Want jys pragtig, lieflik"
En sy druk saggies my hand
En sê: "ek wens ek kon my deur jou oë sien"

Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby
en glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn
En eendag sien sproëtjies weer en my oë staar verdwaas
Want die lelike eentjie verander in die mooiste swaen

En ek sê: "sproëtjies, jys pragtig"
En sy druk saggies my hand
En sê: "ek wens ek kon my deur jou oë sien"

Ek gaan by die skouburg een aand, na 'n opvoering kyk
En daar dans 'n meisie wat net soos 'n fee prinses lyk
Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
ek sien toe dis sproëtjies wat harte so bekoor

En ek sê: "sproëtjies, liefling
Daar's 'n reënboog in jou oë
Onthou jy nog die paartjie
En die trane in jou oë?
Sproëtjies jy's pragtig
en ek hou haar teen my vas
Sy sê: "ek wens ek kon my deur jou oë sien"
"ek wens ek kon my deur jou oë sien"

Similar Tracks

Similar Artists

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls