Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Op N Plasie In Die Boland - Lyrics

Op 'n plasie in die boland
In die purper, puper heide land
Waar stilweg die bergstroom vloei
En die aandblom teen die hanne groei

Oor 'n plasie in die boland
Het daar een aand 'n ster verskiet
En in die dowwe maanlig was
Was jy langsaan my

Dis 'n sprokie uit van donk se tyd
Van ver af uit die oue tyd

Gly 'n wolke kleed oor tafelberg se hard
die sprokie is vandag nog waar
Die boland bring ons bymekaar

Soos die sand en see
Berg en blomme kleed
Hoort ons bymekaar

Op 'n plasie in die boland
In die purper, puper heide land
Stap ons deur die winterreën
Val uike blare om ons heen

Op 'n plasie in die boland
In die purper, puper heide land
In die hartjie van die heide land
In die berge bo groen vallei
Is jy langsaan my

Op 'n plasie in die bo land is jy langsaan my

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls