Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Gooi Maar Nog 'N Buffel - Lyrics

Tuisgemaakte karatewater,
vir 'n starter.
Kom ons vat die pad.
Trap daai doppie plat.
(Trap hom boetie)

Jou aftershave bring die atmosfeer
So jy moet liewer minder skeer.
Het jy al baardolie probeer?

Daars musiek wat lawaai, want ons gaan nou braai.
Draai hom op. Steek hom aan. Doen dit weer.
(Nee, nee, nee, nie charcoal nie)

Daar's 'n harder hout
gemaak van goud.
Breek die seël
en bederf jou keel.

Gooi maar nog 'n Buffel
Maak dit sommer dubbel
Begin stadig wikkel
(Nog bietjie)
Gooi maar nog 'n Buffel
Maak dit sommer dubbel
Begin stadig wikkel
(Ja, ja, moenie suinig wees nie)

Dis 'n warm dag in Afrika
'n Bar gebaar, as jy agter sit, mag jy mik en sluk.
(Maar jy moet stil sit hoor)

Diep-dam-duik in Hartebeespoort.
Baber skiet is skaars 'n soort.
Vanaand gaan ons groot.

Daars musiek wat lawaai,
want ons gaan nou braai.
Draai hom op. Steek hom aan. Doen dit weer.

Daar's 'n harder hout
gemaak van goud.
Breek die seël
en bederf jou keel.

Gooi maar nog 'n Buffel
Maak dit sommer dubbel
Begin stadig wikkel
(Nog bietjie)
Gooi maar nog 'n Buffel
Maak dit sommer dubbel
Begin stadig wikkel

Die aand raak laat
Die manne het diep gepraat
Sussie soek 'n truitjie en
Boetie nog 'n vrytjie en
Ek sit nog en droom
Van daai goue Buffelstroom
(Ja ja, bederf jouself)

Gooi maar nog 'n Buffel
Maak dit sommer dubbel
Begin stadig wikkel
(Balke toe!)
Gooi maar nog 'n Buffel
Maak dit sommer dubbel
Begin stadig wikkel
(Nog bietjie)
Gooi maar nog 'n Buffel
Maak dit sommer dubbel
Begin stadig wikkel
(Wys bietjie been dame)

Gooi maar nog 'n Buffel
Maak dit sommer dubbel
Begin stadig wikkel
(Gryp 'n bier blom Piet)

Gooi maar nog 'n Buffel!
(Okey Okey, laaste enetjie ;)

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls