Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Lyrics

My kiekies is verwysings, my lewensinventaris,
Die ensiklopedie van my bestaan.
My kiekies is bewyse
Vir die feit dat ek ook daar was.
'n Prentjiekommentaar wat my beaam.
Daar's komedie in my kiekies,
'n skaterlag, 'n traan,
Deur die afstand tussen destyds en vanaand.
Daar is ritme in my kiekies,
'n Patroon wat hom herhaal, in die kom en gaan en wegbly, van gesigte.
Ek verdwaal deesdae so dikwels, in die blaaie van my boek,
Soek die sleutel van my hart onder die stof.
In my Pelgrimstog na gister, blaai my wisselstroom gemoed,
Deur die ou bekende name in my boek.
Hmmm hmmm hmmm hmmm hmmm ...
My kiekies bring vertroosting, as die toekoms my kom soek
In my halfgeboude droomkasteel vanaand.
Daar's net een probleem met kiekies
En die gom van plat driehoekies.
Want die gapings tussen kiekies, maak my bang.

Don't want to see ads? Subscribe now

Similar Tracks

Features

API Calls