Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Lullaby - Lyrics

Lullaby, vir my kind, ons geskenk uit die hemel
Groet die dag, vir die nag, jy is veilig hier by my
Lullaby, vir my kind, jy gaan slaap saans 'n engel
Slaap nou sag, more wag, laat jou drome jou lei
Sluit jou oë, nou en rus, want jou slaap is geseën
Sluit jou oë, nou en rus, want jou slaap is geseën

Nag my kind, lekker slaap, want die maan skyn daar buite
More kom, oggend son, nog 'n dag aan jou geleen

Instrumentele breek

Sluit jou oë, nou en rus, want jou slaap is geseën
Sluit jou oë, nou en rus, want jou slaap is geseën
Lullaby, vir my kind, ons geskenk uit die Hemel
Groet die dag, vir die nag, jy is veilig hier by my

Similar Tracks

Similar Artists

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls