Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

My Volgende Boyfriend - Lyrics

Ek is moeg gewag dat hy die deur oopmaak
Hy kannie met dit deel as ek sy ego kraak
Julle almal sê ek is die regte een
Maar jy bly nog by jou ma en jy moet haar geld leen
Het jy nie gehoor die woorde uit my mond uit
Die is die reëls vir ons eerste date
My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter wees
Sonder dat ek praat gaan hy my woorde lees
Groot beursie groot bors groot muscles my reus
Dit alles en meer as jy my volgende boyfriend wil wees

My b-b-b boyfriend wil wees
My b-b-b boyfriend

Elke girl wil weet sy is spesiaal
Maar jy dink jys romanties as jy kersies uithaal
Jou kans gehad jy kan maar nou uitloop
Eks opsoek na iets anders iets wat proe soos stroop
Het jy nie gehoor die woorde uit my mond uit
Hierdie is die reëls vir ons eerste date
Ek is moeg vir ń man wat ja en amen sê
Alles moet gebeur maar hy wil net daar lê
My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter wees
Sonder dat ek praat gaan hy my woorde lees
Groot beursie groot bors groot muscles my reus
Dit alles en meer as jy my volgende boyfriend wil wees

My b-b-b boyfriend wil wees
My b-b-b boyfriend

My volgende boyfriend gaan vir my veg
Ja die volgende een gaan weet eks altyd reg
My volgende boyfriend maak ek vas aan my sal
Sal jy die laaste boyfriend wees wat bly
My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter wees
Sonder dat ek praat gaan hy my woorde lees
Groot beursie groot bors groot muscles my reus
Dit alles en meer as jy my volgende boyfriend wil wees

My b-b-b boyfriend wil wees
My b-b-b boyfriend

My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter wees
Sonder dat ek praat gaan hy my woorde lees

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls