Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Lyrics

U is lewe
U't die dood oorwin
En my vergewe
My lewe maak nou sin

U gee hoop, U gee vrede
Ek gee nou my hele lewe
My elke asem net vir U

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Subscribe now

U's die rede
Ek is vrygemaak
Van my verlede
My lewe maak nou saak

Saam met U is ek gekruisig
Deur U bloed is ek gereinig
Oorwinning vind ek in U weë

Vir my om te lewe is Jesus
Vir my om te lewe is Jesus
My hele bestaan
Draai net om een naam
Vir my om te lewe is Jesus

U is lewe
U't die dood oorwin
En my vergewe
My lewe maak nou sin

U gee hoop, U gee vrede
Ek gee nou my hele lewe
My elke asem net vir U

Vir my om te lewe is Jesus
Vir my om te lewe is Jesus
My hele bestaan
Draai net om een naam
Vir my om te lewe is Jesus

Ek sal my nie skaam
Vir die naam van Jesus nie
Ek sal my nie skaam
Vir die naam van Jesus nie
My tong sal getuig
My hart sal voor U buig
My lewe is nie meer my eie nie

Ek sal my nie skaam
Vir die naam van Jesus nie
Ek sal my nie skaam
Vir die naam van Jesus nie
My tong sal getuig
My hart sal voor U buig
My lewe is nie meer my eie nie

Vir my om te lewe is Jesus
Vir my om te lewe is Jesus
My hele bestaan
Draai net om een naam
Vir my om te lewe is Jesus

Vir my om te lewe is Jesus
Vir my om te lewe is Jesus
My hele bestaan
Draai net om een naam
Vir my om te lewe is Jesus

Don't want to see ads? Subscribe now

Features

API Calls