Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Lyrics

Ek sal sing van U goedheid Heer
Van 'n liefde wat duisternis keer
Ek sal juig saam die berge saam kranse getuig
Saam die skepping verstom voor U buig

Ek sal sing van U almag Heer
U's die God wat met wysheid regeer
Al dink die doodskaduwee hy bepaal my tree
Weet ek dis U wat met hoop beklee

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Subscribe now

U is goed
U is goed vir my
U's die vrede wat hier binne my bly
In U naam sal ek myself verbly
U is goed
U is goed vir my

Ek sal sing van U Seun O Heer
Hy't die hemele oopgeskeur
Deur Sy bloed het Hy my van my sonde bevry
Deur die Kruis al Sy liefde bewys

U is goed
U is goed vir my
U's die vrede wat hier binne my bly
In U naam sal ek myself verbly
U is goed
U is goed vir my

Deur die goed en die sleg
Weet ek U is opreg
U's die God wat beloftes hou
Met 'n dankbare hart
Weet ek U ken my pad
U's die God wat beloftes hou

Deur die goed en die sleg
Weet ek U is opreg
U's die God wat beloftes hou
Met 'n dankbare hart
Weet ek U ken my pad
U's die God wat beloftes hou

U is goed
U is goed vir my
U's die vrede wat hier binne my bly
In U naam sal ek myself verbly
U is goed
U is goed vir my

U is goed
U is goed vir my
U's die vrede wat hier binne my bly
In U naam sal ek myself verbly
U is goed
U is goed vir my

U is goed vir my

Don't want to see ads? Subscribe now

Features

API Calls