Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Lyrics

Ewigdurend is U Heer
Onfeilbaar is U grote naam
U grootheid vul die hemelruim
Oorvloedig selfs in die woestyn

Ontsagwekkend is U Heer
Tot seisoene buig hul neer
U stel die grense van die see
Die sterre met U lig beklee

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Subscribe now

Laat als wat leef
U naam besing
Als wat leef
Aan U hulde bring
Daar is niemand
Soos U Heer
Daar is niemand
Soos U Heer

Soos U Heer

Goedentierend is U Heer
Wie sal U liefde ooit kan keer
Genade is aan my bewys
Vir my gesterf daar aan die kruis

Laat als wat leef
U naam besing
Als wat leef
Aan U hulde bring
Daar is niemand
Soos U Heer
Daar is niemand
Soos U Heer

Soos U Heer

U hang die son in die dag
En die maan in die nag
Die skepping getuig
Van U heerlikheid
U't al my duister verplaas
Nuwe lewe kom blaas
My lewe getuig
Van U Heerlikheid

U hang die son in die dag
En die maan in die nag
Die skepping getuig
Van U heerlikheid
U't al my duister verplaas
Nuwe lewe kom blaas
My lewe getuig
Van U Heerlikheid

Van U Heerlikheid

Laat als wat leef
U naam besing
Als wat leef
Aan U hulde bring
Daar is niemand
Soos U Heer
Daar is niemand
Soos U Heer

Laat als wat leef
U naam besing
Als wat leef
Aan U hulde bring
Daar is niemand
Soos U Heer
Daar is niemand
Soos U Heer

Don't want to see ads? Subscribe now

Features

API Calls