Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Lyrics

Al voel jy vêr
Al voel jy vuil
Al het jy agter al die leuens geskuil
Al het gebrokenheid
Al die waarheid in jou kom stuit

Al het jy seer
Is jy moeg probeer
Al het die wêreld jou hart verskeur
Is daar 'n hoop wat jou
In genade wil omvou

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Subscribe now

Ken jy die Een wat jou seer kan vat
Wat jou ontmoet op die kronkelpad
Ken jy die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor jou lewe sing

Al lyk als dood
Al lyk als leeg
Al het jy verder van jou droom beweeg
Is daar 'n krag vir jou
Wat jou toekoms kan herbou

Ken jy die Een wat jou seer kan vat
Wat jou ontmoet op die kronkelpad
Ken jy die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor jou lewe sing

Hy is die hoop wat jou twyfel verplaas
Hy is die stilte as alles kom raas
Hy is jou anker as storms kom woed
Hy is Jesus

Hy is die hoop wat jou twyfel verplaas
Hy is die stilte as alles kom raas
Hy is jou anker as storms kom woed
Hy is Jesus

Ek ken die Een wat my seer kan vat
Wat my ontmoet op die kronkelpad
Ek ken die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor my lewe sing

U is die Een wat my seer kan vat
Wat my ontmoet op die kronkelpad
U is die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor my lewe sing

U naam is Jesus

Don't want to see ads? Subscribe now

Features

API Calls