Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Lyrics

Ek was verlore maar U't my gevind
Was rondgegooi soos 'n golf in die wind
Maar U liefde
Het my kom haal

Ek was blind maar ek kan nou sien
Het eers die wysheid van die wêreld gedien
Maar U liefde
Het my kom haal

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Subscribe now

Genade op genade vloei deur my

Ek is vry om te sing
Ek is vry om te sing
Niks kan my skei uit U hand
U liefde bly konstant
Want Jesus het hoop gebring

Ek was gebroke maar U't my genees
Het rondgeloop met 'n hart vol vrees
Maar U liefde
Het my kom haal

Genade op genade vloei deur my

Ek is vry om te sing
Ek is vry om te sing
Niks kan my skei uit U hand
U liefde bly konstant
Want Jesus het hoop gebring

Genade onbeskryflik groot
Daar's fees ek is weer tuis
U Seun bring my verlore mens
Weer na die Vadershuis

Ek is vry om te sing
Ek is vry om te sing
Niks kan my skei uit U hand
U liefde bly konstant
Want Jesus het hoop gebring

Ek is vry om te sing
Ek is vry om te sing
Niks kan my skei uit U hand
U liefde bly konstant
Want Jesus het hoop gebring

Want Jesus het hoop gebring

Don't want to see ads? Subscribe now

Features

API Calls