Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Lyrics

Alles op die Altaar

U genade's vir my genoeg; my versoek is nie te groot vir U
U laat die son skyn oor alle mense; Die geringstes het U ook lief
Ek weet U hand is nie te kort om my van sonde te bevry
En U oor is nie te swaar, as ek my las by U bely

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Upgrade Now

Koortjie
Ek plaas my alles op die altaar van my skuld is ek oortuig
Ek sien my lewe voor my afspeel, as ek my knie voor U kom buig
Ja die goed wat ek wil doen, daarin faal ek keer op keer
Ek plaas my alles op die altaar neem my hand O liewe Heer

My verlede's nou verby; Ek is so bly ek is bevry
Nou leef ek nimmer meer want die Here leef in my
Alle swakheid wat in my is word deur die krag van God volbring
Ek is 'n wenner geen verloorder; Halleluja ek loof die Heer

Koortjie
Ek plaas my alles op die altaar; van my skuld is ek oortuig
Ek sien my lewe voor my afspeel, as ek my knie voor U kom buig
Ja die goed wat ek wil doen daarin faal ek keer op keer
Ek plaas my alles op die altaar neem my hand O liewe Heer

Ek plaas my alles op die altaar; van my skuld is ek oortuig
Ek sien my lewe voor my afspeel, as ek my knie voor U kom buig
Ja die goed wat ek wil doen, daarin faal ek keer op keer
Ek plaas my alles op die altaar neem my hand O liewe Heer
Ek plaas my alles op die altaar neem my hand O liewe Heer

Don't want to see ads? Upgrade Now

Features

API Calls