Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Temptasie - Lyrics

Le nou langs jou met al twee hande bo op die kombers.
wil jou vashou maar ek kan nie want eks bang jy gaan weg
En ek wonder wat jy nou dink wil jy ook aan my raak en
my vas hou voel jy dit ook nou wat die adrelien nou maak
Koor
En jy draai na my toe toe ek vra kan ek jou soen
Kan jy voel wat die temptasie aan ons doen
Eks net n man ek trek jou nader en doen wat ek doen
Ahoh
Ek hou jou vas vanaand
Hier le ons nou met ons hande inmekaar gevou soos jou hart Klop nou
teen myne hoop ek jy gaan nooit weg in hierdie oomblik so ongelooflik
sien ek iets in jou wat my sag maak
diep in my siel raak kan dit vir altyd hou

Similar Artists

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls