Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Ek soek die Son - Lyrics

Te lank, het ek en jy gesoeg en gesweet en vir wat?
Tevrede met min ons is sat
Te veel, het ons ons self, besteel en verveel
Ons werk geld en ons wil niks deel

Ek soek die son, die wind deur my hare
waai als deurmekaar, blou see en maanlig ja
Ek soek die son, die wind deur my hare
waai als deurmekaar, ek gaan dit haal kom jy saam?
Kom jy saam? Kom jy saam? Kom jy saam?

Blink, die son op die see, ons mure van stede wat brand
Soos golwe wat breek op die sant
Glad, my ford op die langpad
Die stippelyn klop deur my hart, ek trap dat die stof orals waai

Ek soek die son, die wind deur my hare
waai als deurmekaar, blou see en maanlig ja
Ek soek die son, die wind deur my hare
waai als deurmekaar, ek gaan dit haal kom jy saam?
Kom jy saam? Kom jy saam? Kom jy saam?

Te lank, moes ons iets wees, hoekom ons kan net nie meer, daai safety belt maak nou net seer
Ek wil weet wat niemand weet, ek wil gaan waar niemand gaan,
ek wil weet wat niemand weet, ek wil weet, ek wil weet

Ek soek die son, die wind deur my hare
waai als deurmekaar, blou see en maanlig ja
Ek soek die son, die wind deur my hare
waai als deurmekaar, ek gaan dit haal kom jy saam?
Kom jy saam? Kom jy saam? Kom jy saam?

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls