Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Hart van stof - Lyrics

Ek het gehoor jy het jou hart verloor
En nou's jy heeltemal verslaaf aan die gevoel
Jou elektriese mond het jou alweer laat wond
Want jy se soveel meer as wat jy bedoel

Soos ek verstaan het jy jou hart laat gaan
Asof jy kan bekostig om dit te verloor
Jy het als verrinneweer en toe kom vra vir meer
En as jy weg gaan bly daar bitter min hier oor

Wat jy wou hê, het jy gevat
My hele wêreld in jou hand

Dan verander jy weer in stof
Terwyl my hart ontplof
Terwyl my hart ontplof

Jy weet as jy my hier los
Het ek 'n hart van stof
Het ek 'n hart van stof

Jy weet jy's my rede
My toekoms my hede
Jou hart is nog hier by my

Jy kan alles van my vat
Solank jy net hier bly

Ek het gehoor jy het jou hart verloor
En dit was meer as wat jy ooit vir my wou gee
Jy't gese die hart wil he wat die hart wil he
Maar jou hart is soveel meer as ‘n idee

Gee my net plek in jou hart
Ek weet als is koud en verward
En hou my net hier in jou hart

Writer(s): dewald wasserfall

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls