Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Laaste Lied - Lyrics

Ek sing die note op die papier
Daar is geen wysie
Ek sit alleen ek kan nie sing want jy's nie hier
Om saam met my te sing in harmonie

Ek hoor n versie ek hoor n koor
Maar kan nie uitmaak wat ons verloor
Ons het gekom tot voor die brug
Toe stap jy net alleen en kyk nie terug

Gordyn gaan oop, twee ligte val
En ek steek uit my hand
Maar jys reeds weg
Ek is alleen te laat om terug te staan

My klavier se note vals
My kitaaar is nie gestem ek voel verdwaal
En ek hoor nie iemand sing nie
Op die note wat ek ken nie
Dis my laastse lied aan jou

My hart is sonder skade,
En jy het my so gespeel vir soveel jare
Nou sit ek sonder musiek en breek jou hart met my liriek
Ek sal vir altyd kan onthou
My laaste lied aan jou

Maar was jy regtig ooit daar gewees
Jou valse woorde bly echo steeds
In elke liedjie wat ek hoor
My sterk gemaak so nou begin ek voor

Gordyn gaan oop, twee ligte val
En ek steek uit my hand
Maar jys reeds weg ek is alleen
Te laat om terug te staan

My klavier se note vals
My kitaaar is nie gestem ek voel verdwaal
En ek hoor nie iemand sing nie op die note wat ek ken nie
Dis my laastse lied aan jou

My hart is sonder skade,
En jy het my so gespeel vir soveel jare
Nou sit ek sonder musiek en breek jou hart met my liriek
Ek sal vir altyd kan onthou
My laaste lied aan jou

Al jou kanse is verby ek soek jou nie meer langsaan my
ek sal n ander liefde kry

My klavier se note vals
My kitaaar is nie gestem ek voel verdwaal
En ek hoor nie iemand sing nie op die note wat ek ken nie
Dis my laastse lied aan jou

My klavier se note vals
My kitaaar is nie gestem ek voel verdwaal
En ek hoor nie iemand sing nie op die note wat ek ken nie
Dis my laastse lied aan jou

My hart is sonder skade,
En jy het my so gespeel vir soveel jare
Nou sit ek sonder musiek en breek jou hart met my liriek
Ek sal vir altyd kan onthou
My laaste lied aan jou

Writer(s): EMIL ROBBERT KRAEMER, JOHAN OBERHOLZER

Don't want to see ads? Subscribe now

API Calls