Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Related Tags

Bloemfontein, Free State, South Africa (1956 – present)

Coenie de Villiers is 'n Vrystater van geboorte. Hy studeer nagraads Kommunikasiekunde en Bemarking, maar van kindsbeen af is musiek vir hom 'n passie. Loopbaangewys bevind hy hom in die uitsaaiwese as omroeper, regisseur en programbestuurder by verskeie van die land se top radiostasies, as akademikus gee hy vir meer as 'n dekade klas in mediakunde, en was onder meer Kommunikasiebestuurder vir Anglo-American se gouddivisie. Hy het jarelange televisie-ervaring, en is tans anker-aanbieder van die program Kwêla op KykNET, die… read more

Top Tracks

Top Albums

Similar Artists

Don't want to see ads? Subscribe now

Don't want to see ads? Subscribe now

Top Listeners

API Calls