Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

A new version of Last.fm is available, to keep everything running smoothly, please reload the site.

Related Tags

(1946 – present)

Anton Goosen het 'n lang pad gestap vandat hy as student per trein gereis het van Heidelberg af, waar hy studeer het, na Oos-Londen om 'n 15-minute set te doen by 'n plaaslike verskeidenheidskonsert. Die jong Anton Goosen het hoofsaaklik Engelse covers gespeel en dit is nie bekend of enigeen in die gehoor besef het watter impak Anton op die Suid-Afrikaanse musiekbedryf in die algemeen en meer spesifiek die Afrikaanse musiekbedryf gaan hê nie.Daar was sekerlik skeptici. Reeds in… read more

Top Tracks

Top Albums

Similar Artists

Don't want to see ads? Subscribe now

Don't want to see ads? Subscribe now

Top Listeners

People Listening Now

API Calls