Spotifyから再生中 YouTubeから再生中
YouTube video にジャンプ

プレーヤーをロードしています…

Spotify 経由で Scrobble しているお客様へ

Spotify アカウントを Last.fm アカウントに接続すると Spotify で聞く音楽がすべてScrobble されます。使用するアプリやデバイス、プラットフォームの種類を気にする必要はもうありません。

Spotify に接続

却下

歌詞

As ek net meer kon droom.
Van die wind in die takke, van die ou wilgerboom op die plaas.
Ek sal alles verruil,
om weer Sondag na kerk, saam met Remi te huil vir oulaas.

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis.
Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys.
Soos 'n kindjie na 'n Kinderbybel prentjie kyk.
Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik.
Kan Pinochio asseblief nou uit daai walvis klim.
As Heidi se oupa net sy snor wil trim.
Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel.
Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel.

以下、歌詞続く...

広告なしで音楽を楽しみませんか?今すぐアップグレード

Mamma kook vir ons, bokmelk vanaand.
Smelt vir ons kaas in die pan.
Vertel vir my weer, hoe kry Heidi so seer.
En waar kom Tautau vandaan.

As ek net weer kan glo.
Soos 'n kind kan vertrou.
Daar is Engele daarbo wat ons bless.
As ek net weer kan kyk.
Hoe die vlei begin loop, en hoe jou mielies weer mooi lyk John West.

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis.
Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys.
Soos 'n kindjie na 'n Kinderbybel prentjie kyk.
Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik.
Kan Pinochio asseblief nou uit daai walvis klim.
As Heidi se oupa net sy snor wil trim.
Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel.
Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel.

Is Remi, se apie dan dood?
Of speel hy nogsteeds toneel.
Pa is Nonna, al terug.
Is dit reën, in die lug.
Of het ek myself weer verbeel.

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis.
Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys.
Soos 'n kindjie na 'n Kinderbybel prentjie kyk.
Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik.
Kan Pinochio asseblief nou uit daai walvis klim.
As Heidi se oupa net sy snor wil trim.
Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel.
Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel.

Writer(s): Robbie Wessels

広告なしで音楽を楽しみませんか?今すぐアップグレード

似ているトラック

API Calls