Reproducir en Spotify Reproducir en YouTube
Ir al video de YouTube

Cargando el reproductor...

¿Scrobbling desde Spotify?

Conecta tu cuenta de Spotify con tu cuenta de Last.fm y haz scrobbling de todo lo que escuches, desde cualquier aplicación de Spotify de cualquier dispositivo o plataforma.

Conectar con Spotify

Descartar

Letras

Eerste dag van die res van jou lewe
Hoekom wag jy's hier vir 'n rede
Kyk ma rond, almal soek saam na daai rede om te party vanaand
Hou my dop, ek voel nou die ritme
Mazel tov, ek skink hierdie een op jou
Voel vir my almal is saam dis 'n rede om te party vanaand
Ek soek elke hand, hoog in die lug
Soek elke mond, reg om te sing
Alles in plek, almal is in
Alles is reg, laat die party begin
Ek soek elke hand, hoog in die lug
Soek elke mond, reg om te sing
Alles in plek, almal is in
Alles is reg, laat die party begin
Laat die party begin
Laat die party begin
Laat die party begin
Laat die party begin
Laat die party, party, party, party, party, party
Party, party, party, party, party
Party Tyd
Tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party
Uitgevang, jy's lus om te kuier
Kan nie wag, ek's hier tot die einde
Gee my krag, skakel my aan
Daar's 'n rede om te party vanaand
Wat's die tyd, wat wat is die rede
Shanana, dis die tyd van ons lewe
Ou, kyk vir jou deel van die span
Dis 'n rede om te party vanaand
Ek soek elke hand, hoog in die lug
Soek elke mond, reg om te sing
Alles in plek, almal is in
Alles is reg, laat die party begin
Ek soek elke hand, hoog in die lug
Soek elke mond, reg om te sing
Alles in plek, almal is in
Alles is reg, laat die party begin, laat die party begin
Laat die party beginLaat die party begin, laat die party begin,
Laat die party, party, party, party, party, party, party, party, party
Party Tyd
Tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd

Writer(s): Dominik De Leon, Matthias Distel

¿No quieres ver más anuncios? Actualízate ahora

API Calls