Reproducir en Spotify Reproducir en YouTube
Ir al video de YouTube

Cargando el reproductor...

¿Scrobbling desde Spotify?

Conecta tu cuenta de Spotify con tu cuenta de Last.fm y haz scrobbling de todo lo que escuches, desde cualquier aplicación de Spotify de cualquier dispositivo o plataforma.

Conectar con Spotify

Descartar

Letras

Ek sit hier by die golfdag by die dienstebaan
Die negentiende putjie hou net aan en aan
En ou Anna, sy hap die Branna
Ou Johnny is die 'barman', dra die doppe aan
Hy weet ook ek moet huistoe na ou Anna gaan
Want ou Anna, sy hap my Branna
Dis die sewentiende keer hierdie blêrrie week
Wat ek vassit by die bar, sy gaan my tande breek
Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn
Branne.Branne.Branne.Branne
Brandewyn het nie brieke nie
Het nie brieke nie
Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn
Branne.Branne.Branne.Branne
Brandewyn het nie brieke nie
Het nie brieke nie
As ek laat kom by die huis maak ek my golfswing seer
Want met Brannas in my lyf kan ek die houe keer
En ou Anna, sy tune my ta-da
Elke liewe oggend moet ek werk toe gaan
Maar die gout en rumatiek voel soos blêrrie kraam
En ou Anna, sê dis van Branna
Maar die Brannas vat jou pyne, dit maak jou hartjie sag
Ek sit mos by die bar, ek voel dit elke dag
Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn
Branne.Branne.Branne.Branne
Brandewyn het nie brieke nie
Het nie brieke nie
Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn
Branne.Branne.Branne.Branne
Brandewyn het nie brieke nie
Het nie brieke nie
Die vlekke op my bakkie praat van Brandewyn
En die kinders sonder skoene voel ook al die pyn
En dan dink ek ook my vrou is mal as sy my by die bar kom haal
Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn
Branne.Branne.Branne.Branne
Brandewyn het nie brieke nie
Het nie brieke nie
Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn
Branne.Branne.Branne.Branne
Brandewyn het nie brieke nie
Het nie brieke nie
Het nie brieke nie
Het nie brieke nie
Het nie brieke nie
Branne.Branne.Branne.Branne...
Brandewyn...

Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Sean Else

¿No quieres ver más anuncios? Actualízate ahora

Temas similares

API Calls